CaledonFM 99.3FM

CaledonFM is ‘n familie georiënteerde radio stasie in Afrikaans (80%) en Engels (20%)

CFM Overberg 89.3 is jou omgee gemeenskaps-radiostasie wat daargestel is om die plaaslike gemeenskap van die HELE Overberg te dien.
CaledonFM het begin uitsaai op Internet stroming op 31 Maart 2015 waarna ons ICASA uitsaai lisensie uitgereik word op 14 Mei 2015, met ‘n frekwensie toekenning vir die Caledon en Bredasdorp Omgewing.

Ons lisensie stel ons daartoe in staat om enige plek in die Overberg Distrik Munisipaliteit uit te saai.

CFM se Caledon sender word op 5 Junie 2015 geïnstalleer. Ons begin uitsaai op 89.3fm
Die Bredasdorp sender word op 28 Julie 2015 geïnstalleer. Ons begin ook uitsaai op 99.3fm

Uitsaai styl:
Musiek met insetsels van onderhoude met interessante mense, Geskiedenis van die Overberg, ‘n Dagboek van gebeure, Sport, Kompetisies, Weer en Nuus
Musiek Genres:
Volwasse kontemporêre
Gemaklike-Luister. Spesialiteit Programme: Country, Gospel, Oldies, boeremusiek en Langarm
Aktualiteits Programme:
Oggend Versoeke: Daaglikse verjaarsdag versoeke aan jou geliefdes.
Gister in die Overberg: Ons neem jou op ‘n reis in die geskiedenis van die Overberg.
Gesels Rugby: Jou weeklikse rugby gesels program.
Preekstoel: Jou Sondagoggend boodskap.
Storie Tyd: Vir die jongspan.
Agter die kap van die byl: Plaaslike, nasionale en internasionale nuus, daagliks
Allerlei: Wat is nuut in die vermaaklikheidswêreld
Overberg Gesondheid: Meer van gesondheidskwessies in die Overberg

Uitsaai voetspoor (ICASA):
Ons voetspoor sluit in: Caledon, Bredasdorp, Napier, Grabouw, Villiersdorp, Caledon, Hermanus, Gansbaai, Pearly Beach, Ashton, Stanford, Protem, Middleton, Tesslaarsdal, Kleinmond

Omroepers:-
Sharon Brink
Hannes Smal
Gavin Kiewitz
André de Bruyn
Marna Jacobs
Jacques Brinkhuys
Ds Jannie Pelser
Liesl Mouton
Bertus Hayward
Chad October
Ursulla le Grange
Daleen van Schalkwyk
Nicki-Ann Smal
Yvonne van Tonder
Alan Rosenmeyer
Deon van Zyl
Ronel Conradie
Pastoor Etienne Gerber
Heynè Brink
Nelmarie van Zyl
Walters Joubert
Henro Boshoff